April 2015 Ek het probeer om review op Tripadvisor te sit na ons verblyf by julle 11 April maar nadat ek alles opgelaai het vra hulle dat ek facebook of twitter rekening moet oopmaak en ek wil dit nie doen nie, so ek kon toe nie enige kommentaar opsit nie. In elk geval, ons het die aand daar by julle baie geniet, bloot eenvoudig * omdat julle so goed organiseerd is, * detail van al die toerusting in die eenheid (niks ontbreek nie!), * die bed en matras van top gehalte is, ons het lanklaas so lekker gemaklik geslaap * uitstekende waarde vir geld * en dan die belangrike nl dat die eenheid (#5)perfek netjies en skoon is Nogmaals baie dankie, ons sal weer daar bly as ons Tulbagh toe kom Beste wense Nic en Marcelle
January 2016 Baie dankie vir die heerlike verblyf by julle skoon en netjiese plek. Abrie en Linda
March 2016 Hi Mandy Thank you for lovely accommodation. We had a great time in Tulbagh. Tanya & Family
July 2016 Thank you. We really enjoyed our stay and are safely home. Bye Fatyela
April 2015 Jammer ek laat weet nou eers, ons het baie goed gery sonder probleme en veilig by ons onderskeie bestemmings aangekom. Ons wil net weereens jul bedank vir die uiters aangename tyd wat ons daar kon deurbring. 'n Lieflike aand vir jul twee aangename mense, sal jul nooit vergeet. Liefde en groete. Sussie en Danie
August 2015
Baie dankie vir netjiese akkommodasie en aangename verblyf. O’Connor’s
October 2015 Hi Mandy Ek en my man wil net baie dankie se vir julle gasvryheid en vir die PRAGTIGE bos blomme. Dis dierbaar van jou. Ons het baie lekker by julle gebly en geslaap. Lekker daggie en sien julle gou weer. Groete Mariska & Werner
July 2016 Goeiedag Mandy Ek wil net graag weer baie dankie sê vir ons heerlike verblyf daar by jou asook die lieflike bos blomme wat ons present gekry het. Sjoe, dit is 'n groooot bederf! Ons waardeer dit regtig baie. Voorspoed! Charlotte
August 2015 Good day Mandy Thank you for the wonderful lists of info etc. I had a superb stay and will certainly recommend your establishment should anyone enquire. Your premises were lovely and secure. All the best for the start of the mid to high season Kind regards Shirley
September 2015
November 2015Dear Mandy, This is just a quick little email to express our appreciation and thanks for a lovely weekend. Every comfort was catered for and there was nothing we lacked. I cannot find the right words to express my ‘awe’ of your thoughtful care. When I said to you “definitely breakfast” I was thinking along the lines of some rusks and coffee – I certainly didn’t expect to find the abundance of choices you supplied and it is only someone with a kind heart who would do that. I wish you and your husband well and will certainly write to YEI as well. Kind regards, Jeanette
August 2016 Very comfortable, clean accommodation. We enjoyed our stay & will gladly recommend to others. Liz & David.